Modulekode | SPH 412 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | SPH 412 bevat a deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke focus op die praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die NKV. Wiskunde in die Senior fase dek die vyf inhoud areas insluitende getalle, operasies en verhoudings; patrone, funksies en algebra; ruimte en vorm (Meetkunde); meting en data hantering. Met die vyf Inhoud Areas as agtergrond, moet studente onderwysers gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes. |
Kontaktyd | 60 lesings per jaar, 12 tutoriale per jaar |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App